R30.00

Description

Wissel jou kind nou tande? Hierdie oulike tande sertifikate en kwaitansies maak dit net ekstra spesiaal vir hulle.
Die pakket bestaan uit
4 sertifikate
3 kwitansies en
een blad vol wat as plakkers gebruik kan word sou jy die geldjie in ‘n koevert plaas.
Ontwerpe is A4 maar kan vergroot of verklein raak.

Leave a Reply