Submit your review | |
Baie oulike boeke en baie goeie diens!!🤩🎉 Sal Bakgat-boeke beslis aanbeveel! Julle is great!!🥳
My dogtertjie is nou 5 jaar oud en omdat ons te ver uit die dorp uit bly om haar na n kleuterskool toe te laat gaan het ek julle boekies begin koop. Ons het van die jongste ouderdom die goedjies begin gebruik. Die jaar is amper om en wil eers volgende jaar met Graard R begin so ons doen nou hersiening van 2-3 tot graad RR. Sy is mal daaroor en dit is haar "skooltjie". Self Saterdae of Sondae vra sy wanneer doen ons skooltjie. Baie dankie vir die oulike boekies en vinnige diens.
Goeie dag,
Ek het so ruk terug een van julle hang kalenders bestel. Het dit vandag oop gemaak en alles mooi ingevul vir die nuwe jaar. Ek wil julle net graag komplimenteer op dié kalender. Dit is so pragtig en die kwaliteit is uitstekend. Ek is ook mal daaroor dat hy so lekker groot is. Dit is beslis waarde vir geld. So baie dankie vir 'n fantastiese produk, julle mag maar! 🙂
Ek so baie bly dat jy so tevrede is met jou produk baie dankie vir die terugvoer en mooi kerfsees vir julle vir 2021.
Baie dankie Elana Jy is altyd vriendelik, behulpsaam, vinnnige aflewering en super kwaliteit produkte Lekker om met jou te deel Seën vorentoe
Dankie dat tannie hulle my elke jaar vra om julle goed te doen.
Baie dankie Bakgat Boeke vir al jou hulp en geduld! Dankie vir die moeite met die boeke! Jy is wonderlik en sal beslis weer bestel! Pragtige boeke! Mag jy net groei en geseënd wees!
Dankie vir die geleentheid om jou te kan help.
Baie vinnge diens en baie hulpsame boekies !
Baie dankie Francis
Baie goeie kwaliteit en dit is regtig lekker om hierdie produkte te kan gebruik. Baie dankie Bakgat Boeke
Ag julle is almal vir my so baie kosbaar dankie vir al die ondersteuning
Fantastiese diens! Baie vriendelik en behulpsaam! Kan nie wag om my pragtige dagboek vir 2022 te gebruik nie!
Vreeslik dankie vir jou ondersteuning hoop julle is super happy
Baie vinnige diens en puik produk!!!
Dankie dat ek jou weer kom help. Geniet die res van 2021
Liewe Bakgat boeke,
Baie dankie vir jou persoonlike en goeie diens (én blitsig). Waardeer dit!
Dankie dat julle my elke slag vertrou met julle werk.