Deur die aankoop van die produk het jy die reg op die produk slegs vir jou kinders of in jou
klas te gebruik.
Die produk mag nie gedeel word of herverkoop word nie, of versprei word in enige ander formaat.
Titel van die reeks : Bakgat Boeke
Kopiereg : 2018/06 Elana Stadler
Skrywer en ontwerper : Elana Stadler
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die skrywer gereproduseer of in enige formaat,weergegee word nie.
Neem asb kennis dat koerier kostes vir HARDEKOPIE produkte, word apart uitgewerk en sal na jou aankoop vir jou uitgewerk en ge epos word.
Lees meer hier: https://bakgatboeke.co.za/shipping-costs/
Like ons blad : Bakgat Boek