Koerier kostes / Shipping costs (Hardekopie & Yster speelgoed)

 

Alle hardekopie produkte se koerier kostes word apart uitgewerk tov die hoeveelheid produkte/gewig wat jy aangekoop het. Daarna word n additionele faktuur vir die courier kostes gestuur vir betaling na jou aanlyn kopie.

Die kourier kostes se faktuur kan dan direk in die Bakgatboeke se bank rekening inbetaal word. Die bank besonderhede sal vir jou ge epos word sodra ons vir jou n spesiale koerier koste bedrag uitgewerk het nadat ons jou aanlyn bestelling en betaling van jou produkte ontvang het.

Aflewerings adres moet asb saam met die bewys van koerier betaling ge-epos word na: [email protected]

Hieronder is n koste beraming van hoeveel die koerier kostes beloop:

Hardekopie se courier kostes:
1 – 5 boeke/produkte @R100
6 tot 10 boeke/produkte @R150
11 tot 20 boeke/produkte @R200
20 en meer boeke/produkte @R350

Yster speelgoed se koerier kostes word in gewerk by die aanlyn aankoop van die produkte en geen aparte faktuur word daarvoor gestuur nie. Courier kostes ( R150 per item)

Indien jy enige navrae het, moet nie huiwer om my te kontak nie. Selfoon nommer: 0711227020

Groete

Elana