R900.00

Description

Hierdie krale is menigte seuntjies se droom

Hulle speel so lekker daarmee en word regoor SA gecourier.

Kraal is 800 x 600mm met krip en waterbak ingesluit.

LET WEL: Aflewering kan 2 – 3 weke neem op die langste maar sal met jou bevestig sodra ek jou bestelling ontvang

Navrae 071 122 7020

Leave a Reply