R420.00
Description
Die boeke is iets baie na aan my hart asook die perfekte geskenk vir enige mamma/vriendin of dalk sommer ‘n kollega.
Daar is 12 afdelings in die boeke
Voorgeregte
Hoofgeregte
Bykosse
Slaaie
Sop
Souse
Brood en deegdinge
Koek en terte
Vinnge maaltye
Nagereg
Algemeen
Beskuit en Koekies
Die bladsye waarop jy skryf word op so mooi room papier geprint.