R60.00

Description

60 Prente.

Hierdie stel het die mooiste 60 prente in wat jy in die klas by die huis eintlike enige plek kan gebruik as die voedselgroep tema gebruik word. Die onwerpe is A4 maar jy kan jou printer stel om dit so groot te print soos jy verkies en dan dalk lamineer ook.

Daar is ook ‘n lekker werksboek wat deel is van die stel met praktiese oefeninge

Die stel is slegs in PDF beskikbaar

 

Leave a Reply