R90.00

Categories: ,

Description

Die boekies is deel van die nuwe reeks en slegs in hardekopie beskikbaar

Die boek is geskik vir kleuters ouderdom 3 tot 4 jaar. Die boekie bestaan uit klomp verskillende aktiwiteite om jou kleuter ten volle

te help ontwikkel.

Die boekies bestaan uit 42 bladsye. Die Suid-Afrikaanse junior skrif word in die boek gebruik.

Leave a Reply