R15.00

Description

Die stel is spesiaal vir juffrouens
en almal wat
sukkel om mooi prente te kry
vir verskillende temas.

Daar is geen aktiwiteite
by nie slegs kleur flitskaarte
en swart en wit inkleurprente
van die verskillende
diere.

Hoop dit maak die lewe
vir julle bietjie makliker.

Slegs is PDF beskikbaar

Leave a Reply