R100.00
Categories: 5-6 jaar (Graad R), Aflaaibare Produk / Downloadable, Afrikaans
Description
Hierdie ongelooflike boek bestaan uit 111 graad R aktiwiteite. Letterlik ure se pret en baie plesier wat op julle wag.
Dek alle aspekte van die Graad R jaar perfek verval in die tye wat so baie mammas nie kans sien om hulle kleuters skool toe te stuur nie.
Die produk is slegs in PDF beskikbaar