R70.00

Description

Fynmotoriese Oefeninge

Verskerp jou kind se
fynmotoriese vaardighede.

Die idee van die boek is vir
jou kind om met oorstokkies
die kolle almal vol te druk.

Sommer uitstekende
oefening vir konsentrasie
en geheue ook

Lekker verf.

PDF produk

Leave a Reply