R90.00
Description
Die boekies is deel van die nuwe reeks en slegs in hardekopie beskikbaar
Die boek is geskik vir kleuters ouderdom 4 tot 5 jaar. Die boekie bestaan uit klomp verskillende aktiwiteite om jou kleuter ten volle
te help ontwikkel.
Die boekies bestaan uit 42 bladsye. Die Suid-Afrikaanse junior skrif word in die boek gebruik.