R90.00

Description

Ek kan nie meer byhou met die skole se goed wat moet klaar saam die dagboeke so daarom die besluit om die juffrou dagboek ook in PDF beskikbaar te stel.

So maak gebruik van die besonderse geleentheid wat jy nie wil mis.

 

!!!! 2021 Juffrou dagboek
Graad R tot 12.
🐣Persoonlike Inligting
🐣Jaar kalender 2021
🐣Personeel Inligting
🐣E-pos adress
🐣Verjaarsdag en belangrike datum lyste
🐣Leerder Inligting
🐣Maandelikse beplanning met nota blok
🐣Week beplanning.
🐣Elke maand sy eie klaslyste vir bv betalings of bywongings register.
🐣Punte lyste aan einde van elke kwartaal plek vir 8 vakke se punte.
🐣Ouer kontak blad
50 vorms vir elke juffrou
🐣Personeel vergaderings en Graad vergaderings 20 plekke vir graad en 20 vir personeel
🐣Kwartaal 1 tot 4 se punte word elkeen met ‘n geel vel aangedui.
🐣personeel en graad vergaderings met n oranje blad.
🐣leerder inligting met groen en ouer kontaklyste met blou
Ontwerp deur Elana Stadler

 

Leave a Reply