R50.00

Description

Paadjies en patrone is iets wat elke kleuter veral rondom 3 vreeslik geniet.
Dit is ook natuurlik baie goeie oefening vir hulle.
Eers gebruik hulle hul vinger en vingerverf daarna dalk ‘n oorstokkie en dan hier rondom 5 kan kan hulle begin kryte gebruik. Jy sien elke fase se ontwikkeling is van kardinale belang

Hierdie boek se paadjies raak al langer en moeiliker lekker vir konsentrasie.

35 bladsye

Slegs die PDF produk.

Leave a Reply