R50.00

Description

40 bladsye

Paadjies en patrone is iets wat elke kleuter veral rondom 3 vreeslik geniet. Dit is ook natuurlik baie goeie oefening vir hulle. Eers gebruik hulle hul vinger en vingerverf daarna dalk n oorstokkie en dan hier rondom 5 kan kan hulle begin kryte gebruik. Jy sien elke fase se ontwikkeling is van kardinale belang.

Dit is slegs die PDF weergawe van die produk.

 

Leave a Reply