R30.00

Description

As jou kind sukkel met die vorming van die alfabet of getalle 1 tot 20 is oefening al wat gaan help. Hierdie boekie is op die junior skrif ontwerp soos hulle dit gebruik en nou kan hulle dit oor en oor oefen tot hulle dit gemaklik reg kry.

49 bladsye.

Die is slegs die  PDF File

 

Leave a Reply