R50.00
Categories: Aflaaibare Produk / Downloadable, Afrikaans, Graad 1, Jufffrou se klas
Description
Die stelletjie is aangevra deur ‘n baie oulike arbeidsterpeut hier in my omgewing.
Die stel het 136 woorde hoofsaaklik met die doel om dubbelklanke te oefen.
Print, knip en Lamineer die stel sodat jy dit oor en oor kan gebruik.
Skommel die klanke sodat hulle elke slag dit in ander volgorde kan oefen.
Dit is slegs ‘n PDF produk