Jou Produk | Your Product
Categories 5-6 jaar (Graad R), Aflaaibare Produk / Downloadable, Afrikaans, Graad 1
Oefen jou begin klanke
Lekker pret manier om begin klanke van woorde te erken.
Kyk na die prentjie en knip dan ‘n wasgoedpennetjie aan die regte
letter vas.
Daar is 216 woorde in totaal
Jy print, lamineer en knip dan uit en dan kan julle dit gebruik.
Geskik vir sterker Graad R leerders asook verseker goeie graad 1
oefening.
R40.00

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.