R40.00

Description

Hier is 14 baie oulike wildediere in die stel wat gebruik word vir die legkaarte.

Die beste is om die legkaarte te lamineer
en op die stippelyne uit teknip.
So kan jy dit lank bewaar en die leerder
kan dit oor en oor gebruik/oefen.

Dit is ‘n PDF produk

Leave a Reply