R40.00
Categories: Aflaaibare Produk / Downloadable, Afrikaans, Engels, Graad 3, Grade 1- 3
Description
Hierdie is net n gewone flitskaarte stel om maaltafels maklik te leer.
Gewoonlik middel graad 3 begin hulle met die flits van maaltafels en teen graad 5 moet
hulle dit goed ken.
Gebruik dit eintlik nog tot Graad 7.