R35.00

Description

Die ontwerp is speiaal gemaak vir leerders wat moet leer hoe om ‘n horlosie

te lees. Die ontwerp is op A3 gedoen wat jy print en lamineer en dan met n splitpin vassit

Lekker helder en kleurvol

Ideaal vir Juffrou voor in die klas, ook vir mamma by die huis.

SLEGS IN PDF beskikbaar

 

Leave a Reply