R40.00

Description

Kolletjie klei kaarte

Hierdie is vir klein vlytige vingertjies.
Jy kan dit in enige groote print en lamineer.
Kinders gebruik dan klei rol klomp balletjies
en bou dit mooi bo op die prentjie.
Baie goeie fynmotoriese
oefening vir alle leerders.

15 kaarte in die stel

Leave a Reply