R80.00

Description

Kom saam in die Kersfees gees met ‘n Bakgat DIY advent kalender.

Wees kreatief en maak vir die die kleinspan hierdie Kersfees self iets spesiaal vir die afwagtiging tot Kersfees.

Plaas voorsmakies vir die grootter geskenk in elke dag se boksie, of sit self net ‘n lekkerny in

om die feesmaand ekstra spesiaal te maak.

Dit is die PDF produk

Leave a Reply