Sale!

R380.00

6 in stock

Description

Reeks 2: 7 boekies

 

  1. Die muis voel tuis

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Vuisie die troetelmuis wat saam met die De Bruins in die huis bly. Kom kyk hoe Kietsie vir Vuisie bekruip en leer lekker lees.

 

  1. Hein ry met die trein

(Hein uitgespreek as Hyn)

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Hein. Hy ry elke dag met die trein skool toe. Kom kyk wie hy elke dag op die trein ontmoet en leer lekker lees.

 

  1. Die kraai van Mosselbaai

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Kallie die Kraai. Hy vlieg ’n draai oor die see by Mosselbaai. Kom vlieg saam en leer lekker lees.

 

 

 

 

  1. Die vlooi in die kooi

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet die mooi nooi. Sy het ’n vlooi in haar kooi. Kom help haar om die vlooi met ’n kussing te looi en leer lekker lees.

 

  1. Die koei wat wou broei

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Klara die Koei. Sy hou daarvan om gras te vreet en te loei. Kom help haar uitvind of ’n koei kan broei en leer lekker lees.

 

  1. Die leeu soek na sneeu

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Loeloe die Leeu. Sy is op soek na sneeu. Kom help haar soek, ontmoet vir spreeu en leer lekker lees.

 

  1. Katryn is bly!

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Katryn. Sy is ’n klein en fyn dogtertjie. Kom ry saam met haar fiets en leer lekker lees.

Leave a Reply