Sale!

R430.00

7 in stock

Description

Katryn & Kie Leesboekies

 

Reeks 1: 8 boekies

 

  1. Jaap wil gaan slaap

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Jaap. Hy voel vaak en wil graag gaan slaap. Kom kuier saam en leer lekker lees.

 

  1. Leen en Kees

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Leen. Sy bly in Aberdeen. Kom spring saam op een been en leer lekker lees.

 

  1. Joop loop en droom

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Joop. Hy droom graag as hy loop. Kom stap saam skool toe en leer lekker lees.

 

  1. Die nuus oor die vuur

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet die diere wat agter die muur wegkruip. Kom wag saam vir die nuus en leer lekker lees.

 

  1. Mien kan sien

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Mien. Sy sukkel om te sien. Kom help haar om haar diere te soek en leer lekker lees.

 

  1. Die boek in die hoek

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Boela Boek. Hy bly in die hoek van die groen kamer. Kom kyk watter plan hy maak en leer lekker lees.

 

  1. Die vrou hou van blou

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet vir Mevrou Pou. Sy hou baie van blou. Kom kyk hoeveel blou klere sy het en leer lekker lees.

 

  1. Die seun wat kreun

 

Bladsye: 20

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 HT, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Ontmoet die reuse seun wat die hele dag kreun. Kom help hom om die oorsaak op te spoor en leer lekker lees.

Leave a Reply