R250.00

Description

Hierdie mooi stel sal jou klas in n oogwink ophelder.
Die stel bestaan uit die volgende items. Indien jy nog iets soek kontak my direk op 071 122 7020
Alfabet muurkaarte
Getalle 1 – 20
Dae van die week
Maande van die jaar
Kleure
Weerkaart
Ruimte in posisie
Verjaarsdag muurkaarte
Klasreëls

PDF produk jy print homself

Leave a Reply