Sale!

R510.00 R380.00

Description

Hierdie pakket gaan verseker sorg dat jou kind die gewenste voorpsrong kry in die onseker jaar wat weer voor ons le.

Die pakket bestaan uit

Graad 2 boek 1 – 30bladsye

Graad 2 boek 2 – 30 bladsye

Graad 2 wisk boek 1 – 47 bladsye

Graad 2 Eng leesboek – 25 bladsye

Graad 2 wisk boek 2 – 30 bladsye

Kry Gratis

A3 leer die horlosie

Flitswoorde met kleur klanke 216 woorde – 18 bladsye

 

Leave a Reply