R50.00

Description

Die oulike uitleg het ‘n vriendin my gevra om te maak. Hulle skryf elke lid van die gesin se naam bo aan ‘n kolom en dan word alles

wat met daardie gesinslid te doen het in die regte kolom oorkant die regte datum.

Slegs in PDF beskikbaar

en is n A3 ontwerp

Leave a Reply