R240.00

Description

Hierdie is dieselfde boeke as die wat julle reeds ken. In die 2 – 3 jaar reeks

Hier en daar paar klein veranderinge. Nog steeds dieselfde lekker vrolike aktiwiteite

Ek het hulle net na swart en wit verander. Op versoek van heelwat kliente.

Omdat print kleur heelwat duurder uitwerk

Die pakket wat jy hier bestel in die PDF opsie.

120 baldsye vol prettige speel leer aktiwiteite.

Leave a Reply