R40.00
Description
4 maats kan saam speel
Lamineer die bladsye en knip uit
Elke maatjie kry een beurt om
die steen te gooi en dan sy getal
op die bord te pak.
Maak beurte tot die borde vol is.
Ontwerper van digitale kleuter aktiwiteite en vele meer. Sedert 2017
Click one of our contacts below to chat on WhatsApp