R400.00

Category:

Description

Hierdie 2021 dagboek is net ‘n lekker dagboek
Met baie skryf plek
Jaar kalender
Inkopielys vir maandag tot vrydag
Naweek planne blok vir die naweek
Belangrike afsprake blok
Daar is ook 2 maande se kalender op elke blad sou jy vooruit datums moet kyk.
Keuse van 4 verskillende voorblaaie
R300 elk
Word netjies met ‘n ysterwire gebind
Bestellings
071 122 7020
LET WEL: Courier is reeds by die prys ingesluit.

Leave a Reply