R50.00

Category:

Description

Hallo julle die het my op die hart gedruk seker omdat dit mense uit my wereld is.

Hulle woon op Upington en was die gelukkig ouers van 2 tweeling stelle. Eers 2 seuns en toe ‘n dogter en ‘n seuntjie.

Al3 die seuns is met erge Austime en ADHD gediagnoseer. Sussie is ook baie hartseer met ADHD gediagnoseer.

So finasieel het dit ‘n baie groot impak op hulle gesin.

Ek het toe besluit om die kompitisie te skep waar jy ‘n R50 kaartjie koop en dan in aanmerking kom vir ‘n R1000 voucher om lekker

op die website te kan shop.

Trekking sal plaasvind op die 31 Mei 2021. Die trekking sal life wees.

Ek sal ook weekliks rapporteer oor hoeveel kaartjies al verkoop is.

Dankie vir elkeen wat omgee wat weet wat dit is om daardeur te gaan.

Julle kan vir Mamma Lana kontak sou julle meer wou weet. 071 891 6392

Baie Bakgat Liefde

Elana Stadler

071 122 7020

Leave a Reply