R400.00

Category:

Description

Hierdie 2021 dagboek is ideal vir persone of besighede wat op afspraak werk.
Bv
Dokters
Salonne
Makelaars
Ag sommer almal wat op ‘n daaglikse basis afsprake het met kliente.
Daar is plek vir verskaffer nommers.
Jaar kalender.
Daaglikse pligte blok vir werknemers of dalk jou kinders/man of vrou.
Blok vir kliente verjaarsdae.
Plek van afskprake elke dag vanaf 7uur tot 6uur met genoeg skryf plek.
Daar is ook 2 maande se kalender op elke blad sou jy vooruit datums moet kyk.
Keuse van 6 verskillende voorblaaie
R300 elk
Word netjies met ‘n ysterwire gebind
Bestellings
071 122 7020
LET WEL: reeds ingesluit by die prys ek sal net by jou besvistig watter voorbald jy soek.

Leave a Reply