R70.00

Description

Die boekie is sommer net lekker pret en gaan jou kleuter lank besig hou.Dit is ook baie goed vir potlood greep en die natrek help met vinger spier ontwikkeling. Jy kan ook vir die kind verf eers gee vir jonger ouderdomme sodat hy eers die lyne met vingerverf oortrek, later kan hulle oorstokkie gebruik of dun verfkwas en heel laaste die kryt of potlood.

40 Bladsye

 

Leave a Reply